... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Sit agteroor

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Matteus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.”

Listen to the radio broadcast of

Sit agteroor


Download audio file

Enige gelowige wat God opreg wil volg, sal op een of ander stadium agterkom dat dit harde werk is. Nou wat is die antwoord dan? Moet ek moed opgee en terugkeer na ‘n lewe van gemak? Of moet ek harder werk tot ek uitbrand? Of is daar miskien ‘n derde opsie?

Ons begeer almal ‘n gemaklike lewe. ‘n Gemaklike stoel, ‘n gemaklike rit, goeie koffie, lekker kos, lugversorging, vermaak op aanvraag …  Ja, ons wil almal sommer net gemaklik wees. Maar daar is tog ‘n deeltjie diep binne-in ons, wat graag iets in die lewe wil bereik; ons wil uitgedaag word, moeilike dinge, selfs soms onmoontlike dinge, vermag.

Die geheim is om die balans te vind. Ons moet almal rus, en ons moet almal gestimuleer en uitgedaag word. Maar, op die ou end wil ons maar net hê die lewe moet maklik wees. Ons leef maar voort en ontwyk nuwe uitdagings. Maar so ‘n bestaan is tog so onbevredigend, nie waar nie?

En dan kom Jesus – die Jesus waarvan die Bybel praat – en sê: “Neem jou kruis op en volg My.”

Wag ‘n oomblik, ek wil gemaklik wees. Kruis? Kruis?! Waarvan praat ons? ‘n Kruis?

Matteus 11: 28-30Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.”

Dis nie maklik om Jesus te volg nie. Maar as ons uitgeput en moeg voel en dringend rus nodig het … kan ons na Hom toe gaan. By Hom sal ons ontdek dat daar werklik ‘n derde manier van lewe is –‘n lewe in die geloof.

Ja, daar is ‘n prys … maar Jesus is hier, net hier, om jou te help om daardie vrag te dra.

Sy juk is sag en sy las is lig.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge