... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Verlore en Teruggevind

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Konings 19:11-13 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” Skielik was daar 'n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die rotse gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie. Na die wind was daar 'n aardbewing. Maar in die aardbewing was die Here nie. Na die aardbewing was daar 'n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar 'n fluistering in die windstilte. Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy 'n stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”

Listen to the radio broadcast of

Verlore en Teruggevind


Download audio file

Sê my, is Jesus vir jou ‘n werklikheid? Hoor jy Sy stem elke dag, of is daardie ervaring en intimiteit iets wat jy eendag, lank gelede, ervaar het? ‘n Vriend het my vertel, dat hy eendag, terwyl hy besig was om van rommel ontslae te raak, ‘n boek ontdek het, waarvan hy al heeltemal vergeet het.

Dit titel is: “Hoe om jou geheue te verbeter,” nogal ironies nè? Is dit nie snaaks hoe ons iets, wat belangrik is, kan vergeet en nie weer daaraan dink nie? Ek het vroeg in my lewe, diep in my hart geweet, dat God ‘n ongelooflike ding gedoen het, deur Jesus aan ‘n kruis te laat sterf. Maar soos die tyd verbygegaan het, het die wete heeltemal vervaag. En toe ek eendag in ‘n geestelike woestyn ronddwaal, het Hy my daaraan herinner.

Dit was ‘n rustige aanraking, ‘n sagte stem wat geleidelik – nie harder nie – maar duideliker geword het, en tot vandag toe, is ons verhouding die belangrikste ding in my lewe. Dit is hoe God werk. Hy nooi ons ​​liefderik nader.

1 Konings 19:11-13 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” Skielik was daar ‘n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die rotse gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie. Na die wind was daar ‘n aardbewing.

Maar in die aardbewing was die Here nie. Na die aardbewing was daar ‘n vuur. Maar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar ‘n fluistering in die windstilte. Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy ‘n stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge