... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Is ek Werklik ‘n Christen?

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Matteus 7:21-23 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. Baie sal daardie dag vir My sê: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’ Dan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.”

Listen to the radio broadcast of

Is ek Werklik ‘n Christen?


Download audio file

Geloof is ‘n interessante gedagte. Daar word vir ons gesê dat ons toegang tot God kry deur in Jesus te glo. Maar ek wonder soms of ons begrip van wat dit beteken om in Hom te glo, effe kortsigtig is.

Daar is baie mense wat beweer dat hulle Christene is. Hulle glo in God, hulle glo in Jesus; hulle glo dat hulle hemel toe gaan wanneer hulle sterf. Goed. Miskien is dit wat jy glo? Maar hoe kan jy seker wees? Hoewel baie van ons dink dat dit vir ons ‘n kaartjie na die hemel bied, het Jesus iets baie ontstellends oor hierdie onderwerp gesê in:

Matteus 7: 21-23 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is. Baie sal daardie dag vir My sê: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’ Dan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.”

Dit is baie duidelik gestel – geen grys area nie. Wat sê Jesus? Dis eenvoudig: al sê ons dat ons glo en noem Hom selfs “Here,” is dit nie genoeg nie.

Maar weet jy, dit sal ook nie help om dinge te doen nie, selfs goeie dinge om Hom te beïndruk nie … nie eers regtig kragtige dinge, wat ons beweer dat ons in Sy naam doen nie.

Baie sal daardie dag vir My sêDan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af,

Sjoe!

Die persoon wat die koninkryk sal binnegaan is net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.

Die bewys van ‘n egte geloof, ‘n werklike geloof, is gehoorsaamheid. Dis hoe jy seker kan wees.

En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge