... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Geel Onthou-plakkers

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Markus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”

Listen to the radio broadcast of

Geel Onthou-plakkers


Download audio file

Die een oomblik is ons hier, die volgende minuut of ‘n dag later, is ons weg. Dis dit. Net soos een van daardie geel, onthou-plakkertjies!

Ek weet nie van jou nie, maar Hoe kan ons, ek en jy, lewens lei wat regtig saak maak; wat werklik ‘n verskil maak? Hoe kan ons in die kort tydjie wat ons in hierdie wêreld is, ‘n impak hê? Hoe?

‘n Paar jaar gelede het iemand daardie geel onthou-plakkers uitgevind. Jy ken hulle seker? Nou ja, ek is verslaaf aan hulle. Ek gebruik dit om notas vir myself op te skryf en ‘n paar minute later gooi ek dit in die asblik.

Ek sit nou die dag die spul geel plakkertjies op my lessenaar en beskou, en ek dink daaraan dat hulle so gerieflik en so nuttig is, maar tog so weggooibaar. Ek skryf die een oomblik iets baie belangriks op hulle en die volgende oomblik frommel ek hulle op en hulle land in die asblik.

Dit is nogal hoe die lewe is. ek hoop my lewe beteken iets meer as dit. Ek hoop dat, in hierdie deurmekaar, besige wêreld waarin alles weggooibaar is, my teenwoordigheid vir mense wat my pad kruis, iets sal beteken. Wat van jou?

Ek dink ons ​​wil almal ‘n verskil in mense se lewens maak. Ons wil almal ‘n blywende nalatenskap agterlaat in die harte van die mense met wie ons in aanraking kom. Maar hoe? Kom ons kyk in:

Markus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.”

Miskien doen ons dinge verkeerd om. Miskien sal ons lewens iets beteken, wanneer ons begin om ander te dien, soos Jesus ons gedien het.

Vir wie sal jy vandag kan dien?

Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge