... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Hou op om te Argumenteer

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Korintiërs 1:10-13 En nou, broers en susters, pleit ek by julle in die Naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan – één in julle oortuigings. Daar mag nie groepvorming onder julle wees nie. Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie. Lede van die huisgesin van Chloë het aan my vertel, my broers en susters, dat daar allerlei struwelinge onder julle voorkom. Ek bedoel dat party van julle sê: Ek volg Paulus; ander weer: Ek volg Apollos; nog ander: Ek volg Petrus; en nog ander: Ek volg Christus. Dink julle regtig Christus kan so in stukkies verdeel word? Paulus is tog beslis nie vir julle gekruisig nie! Of is julle dalk in Paulus se naam gedoop? (NLV)

Listen to the radio broadcast of

Hou op om te Argumenteer


Download audio file

Dit maak nie saak watter groep mense jy bymekaar kry nie, so waar as padda manel dra, daar sal meningsverskille ontstaan. Daarna volg argumente en voor jy jou oë kan uitvee, is daar verdeeldheid.

Dit gebeur in gesinne, in die werkplek, in gemeenskapsgroepe. En ja, dit gebeur in kerke … ten spyte van die feit dat dit God se passie is dat daar eenheid tussen sy kinders moet wees. Dit is hoekom Hy destyds die apostel Paulus hierdie woorde laat skryf het:

1 Korintiërs 1:10-13 En nou, broers en susters, pleit ek by julle in die Naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan – één in julle oortuigings. Daar mag nie groepvorming onder julle wees nie. Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie. Lede van die huisgesin van Chloë het aan my vertel, my broers en susters, dat daar allerlei struwelinge onder julle voorkom. Ek bedoel dat party van julle sê: Ek volg Paulus; ander weer: Ek volg Apollos; nog ander: Ek volg Petrus; en nog ander: Ek volg Christus. Dink julle regtig Christus kan so in stukkies verdeel word? Paulus is tog beslis nie vir julle gekruisig nie! Of is julle dalk in Paulus se naam gedoop? (NLV)

So, hoe goed het ons, God se eie kinders, sy hartstogtelike begeerte om verenig te wees; om een te wees, nagekom? Wel, volgens die Sentrum vir die Studie van Globale Christendom bestaan daar vandag meer as 45 000 Christelike denominasies dwarsoor die wêreld. Kan jy dit glo?

En nou, broers en susters, pleit ek by julle in die Naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan – één in julle oortuigings. Daar mag nie groepvorming onder julle wees nie. Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy