-
Is Jy ‘n Leuenaar?
Die meeste van ons wil ‘n veranderde lewe hê. Hoekom? Wel, nie een van ons is perfek nie. Ons weet ons het swakhede en dat ons dikwels foute maak. Ons wil so graag ...
-
Is jou lewe ‘n Bootvaart?
Bootvaarte het baie populêr geword. Trouens, meer as 30 miljoen mense dwarsdeur die wêreld het verlede jaar bootvaarte onderneem, en dis glo ‘n syfer wat binne drie jaar ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Daardie Tyd Kom!
Stel jou ‘n wêreld sonder die son, en natuurlik ook sonder die maan, voor. ‘n Konstante toestand van duisternis, een wat nooit sal eindig nie. In sulke duisternis sal ...
-
Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid
Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die beproewings, of die seëninge – wat jou die mens gemaak het wat jy ...
-
Jesus is die Woord
‘n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; ‘n warm briesie bo ‘n ...
-
Ondersoek jou Motiewe
Dink ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat jy iets gesê of gedoen het wat beslis nie die regte ding was nie. Maar, toe jy dit besef, het jy jouself afgevra waarom jy dit ...
-
Wees Versigtig!
Trots is ‘n lelike ding. Mense wat dinge in die openbaar sê of doen, net sodat ander mense dit sal sien en goed van hulle sal dink, is verwaand. Hoekom doen hulle dit? Ek ...
-
Vrees vir Verwerping
Om teen die stroom op te probeer swem; om ‘n standpunt in te neem waarmee jou vriende, familie en selfs die samelewing nie saamstem nie, is ‘n baie moeilike ding om te ...
-
Hoe Kan Jy Glo wanneer …
Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar ‘n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier ...
-
Volg die Herder
Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my eie ding doen. Ek luister nie na ander ...
-
Volg vir Arnie
Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby ...
-
‘n Skoenlapper-gedaantewisseling
Ek raai dat jy, soos die meeste van ons, ook dinge in jou lewe het wat jy graag sal wil verander. Jy wil graag ‘n beter mens wees in dié area, of meer koelkop in daardie ...
-
Wat Saai Jy?
Ek wil jou graag vandag uitdaag om diep asem te haal en jouself af te vra: hoe lyk my lewe? Goed, ek weet die lewe is ingewikkeld, soms deurmekaar. Maar kom ons maak dit ...
-
Reis Sonder Bagasie
Daar is ‘n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en sou hulle waarskynlik ...
-
Is ‘n Naam Belangrik?
Sukkel jy ook nes ek, om ‘n persoon se naam, twee minute nadat jy hom ontmoet het, te onthou? Dit is moeilik, nè? En tog is hulle naam vir húlle ongelooflik belangrik. Die ...
-
Een Grootte Pas Nie Vir Almal Nie
Ons het seker almal al daardie frustrerende ervaring gehad om, wanneer jy navrae wil doen, jy by ‘n onbekwame persoon uitkom of erger nog as jy uitkom by ‘n u oproep is vir ...
-
Die Boodskap van die Begin Af
‘Liefde’ is so ‘n eenvoudige woord. En as jy dink hoe dit voel om liefgehê te word – deur jou geliefdes en deur God – is dit so ‘n wonderlike ding. Dit ...
-
Die Uiteindelike Doel van God se Liefde
Is jy gewillig om gou te dink aan die befoeterdste, moeilikste persoon in jou lewe? Sien sy gesig in jou gedagtes. Goed. Dink nou aan die laaste kontak wat jy met die persoon ...
-
Jy Kan Nog steeds Wen
Ek en jy sal moontlik nooit die vinnigste, slimste of suksesvolste persoon in die wêreld wees nie. Maar daar is iets wat vir ons ‘n voordeel bo ander kan gee. Wil jy graag weet ...
-
Jou Hartsverandering
Het jy al ooit probeer om ‘n slegte gewoonte af te leer? Dis nie so maklik nie. Of dit nou rook is, of om die verkeerde kos te eet, om ‘n nare persoon te wees, of om ...
-
Vergifnis Klink Mooi, Totdat…
Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie ‘n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Wees Net Dáár
Enigeen wat al kinders grootgemaak het, weet hoe belangrik dit is om hul prestasies saam met hulle te vier en daar te wees vir hulle wanneer hulle seerkry. Ons weet dit ...
-
Leerbaar
Sê-nou, jy is besig om jou gunsteling dis te maak, maar dan sien jy een van die hoofbestanddele is op. Jy ry vinnig supermark toe. Maar wanneer jy daar aankom, sien jy die ...
-
Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar
As iemand vir jou ‘n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af… maar jy sal skepties wees, nè? Die ...
-
Roep Tot God
Het jy al ooit ervaar dat jy iemand vir wie jy lief is, so seergemaak het, dat jy jou nie kan indink hoe jy jouself daarvoor gaan vergewe nie? Jy kan nie glo dat hierdie ...
-
Sal jy ‘n Kompromie Aangaan?
Soms kom jy voor ‘n morele dilemma te staan. Aan die een kant weet jy wat reg is en in jou hart wil jy die regte ding doen. Maar die korttermyn belonings wat dit inhou om ...
-
Waar Pas Jy In?
Het jy al ooit opgelet hoe jy, wanneer alles goedgaan, baie vriende om jou het? Maar dat hulle, wanneer dinge skielik ‘n skewe wending neem, verdwyn soos mis voor die son! ...
-
Wat God Voorberei het vir Jou
Wanneer jy probeer om ‘n goeie lewe; ‘n lewe met integriteit en reinheid te leef, terwyl almal rondom jou skandelik optree – begin jy wonder, Is dit die moeite werd? ...
-
‘n Onpopulêre Wysheid
Die wêreld se invloedrykes – die nasionale leiers, die miljardêrs, die bekendes en die sosiale media se ‘influencers’ (wat volgens Netwerk 24 as ‘smaakmakers’ ...
-
Wysheid Voor die Wêreld Begin Het
Die plasings in koerante en digitale kanale loop deesdae oor van wêreldse wysheid wat wissel van die verleidelike, tot die bisarre, tot die positief gevaarlike. Hier is ‘n paar ...
-
Die Leiers Verloor hulle Mag
As jy na die wêreldleiers kyk, is daar talle van hulle wat despote is. Hulle dikteer hoe mense moet leef en wat hulle moet glo. Dis skrikwekkend. Maar daardie despotisme raak ons ...
-
Krag, Liefde, Toevlug
Weet jy hoe jy soms iemand ontmoet en dit lyk vir jou asof hulle geen probleme het nie? Hulle het die perfekte werk, baie geld en ‘n gesin waarvan jy net kan droom. Ek het ...
-
Ek Het U Lief, My Here
Daar is min dinge so skrikwekkend soos ‘n aardbewing… Wanneer die grond onder jou voete begin bewe, wag jy in vrees vir die oomblik wat die gebou om jou gaan ...
-
Nuwe Woorde, Ou Woorde
Ons sien hoe nuwe woorde en frases só gereeld by ons Afrikaanse Woordelys gevoeg word, dat ons nie kan byhou nie. Maar dit is geensins ‘n nuwe ding nie. Volgens ‘n ...
-
‘n Rein Hart
Wat ervaar jy wanneer iemand met ‘n mooi gesindheid; met ‘n rein hart, iets vir jou doen? Is dit nie net die wonderlikste gevoel nie? Het jy al die teenoorgestelde ervaar? ...
-
Wanneer ‘n Miljardêr Sterf
Dink jy nie ook dat die wêreld absoluut behep is met rykdom nie? Geld, geld, geld. Hoe kan ek meer daarvan maak? Hoe kan ek selfs net ‘n bietjie meer hê? Hoe kan ek die ...
-
Luister God Regtig?
Het iemand al ooit vir jou raad kom vra, maar terwyl jy besig was om te antwoord, lyk dit asof hy nie na jou raad wil luister nie? Dit laat jou wonder hoekom hierdie persoon in ...
-
Wysheid
Dit is interessant hoe jou lewe beïnvloed word deur negatiewe ervarings en uitdagings uit die verlede, asook deur die druk waaronder jy vandag lewe. En dit laat jou dikwels ...
-
Verneder Jouself
Ons het gedurende hierdie week gesels oor die weg na grootheid, ware grootheid. Nie die onegte beeld wat die Hollywood-kultuur vir ons voorhou nie, maar die soort wat die lewens ...
-
Sout wat Laf word
Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde dink, ...
-
Nie Een van Ons Nie
Ek verstom my dikwels oor hoe groepsvas en kliekerig ons geword het, sonder dat ons daarvan bewus is. Dit gebeur in sport. Oukei, dis seker aanvaarbaar. Dit gebeur in die ...
-
Opoffering
Om ander te dien, is iets wat ons aan die eenkant weet ons moet doen. Maar aan die anderkant vind ons dit dikwels ongerieflik of onwelkom … selfs sommer vernederend. As jy so ...
-
‘n Radikale Kopskuif
Baie van die struweling in hierdie wêreld, gaan oor mense wat stry oor wie die belangrikste is; wie die rykste is; wie as die mees indrukwekkende persoon en as die leier van die ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Skandelike Gedrag
Die meeste mense wil graag hê dat ander mense hulle sal bewonder. Maar weet jy, ongelukkig word ‘n mens so maklik trots. Dit begin in jou woorde; dan in jou gedrag … en op ...
-
In Groot Aanvraag
Dit is vreeslik maklik om onsself te flous deur te dink dat ons belangriker is, as wat ons eintlik is. Ons mislei onsself deur te dink dat ons dienste ontsettend hoog in aanvraag ...
-
Die Krag van Sy Woord
As ons maar net rondkyk, sal ons die boosheid oral om ons raaksien. Ja, soms wil ons nie eers meer kyk nie, omdat dit net eenvoudig te erg word. En so gaan ons maar net voort met ...
-
Wees Gereed om Sprakeloos te Wees
Ek weet nie hoeveel kerkdienste jy al in jou lewe bygewoon het nie, maar ek kan eerlik nie sê hoeveel ek al bygewoon het nie. Dit het alles vir my as ‘n jong kind begin. Om ...
-
Jesus begin Sy Werk
Om ‘n nuwe projek aan te pak, is altyd ‘n groot uitdaging. Jy gee daardie eerste tree nogal versigtig. Jy wil hê dit moet goed begin. Jy wil nie mense op die eerste dag ...
-
Versoeking
Het jy opgemerk dat wanneer dinge besig is om jou onder te kry en jou plat te slaan – hetsy dit fisies, emosioneel of geestelik is, voel dit boonop asof daar soveel versoekings ...
-
Doop van die Heilige Gees
Het jy al ooit gewonder waaroor die doop gaan? Dit is ‘n vreemde ritueel wat al vir duisende jare beoefen word – eers in Judaïsme en toe in die Christendom. Selfs ...
-
Maak die Pad vir die Here Gelyk
Ek het al ervaar, miskien het jy ook, dat God … wel, nogal vreemde dinge doen; dinge wat ons nie verwag nie; dinge wat ons laat wonder … hoekom doen Hy dit? Neem ...
-
Ewigheid 101
Wat is dit wat jou deur die eindelose, daaglikse sleur van die lewe aan die gang hou? Wat is dit wat jou nie moedeloos laat voel wanneer daar moeilikhede oor jou pad kom nie? Is ...
-
Offer 101
Mense dink deesdae baie anders oor belangrike sake. Dis asof daar ‘n groot verskuiwing in mense se koppe aan die gang is. Maar weet jy, dis nie ‘n nuwe ding nie. Waar ...
-
Heiligheid 101
Kan ek jou vandag vra om net ‘n bietjie stil te staan en te dink aan wat die nommer een prioriteit in jou lewe is? Jy weet mos dis belangrik, want jou prioriteite bepaal die res ...
-
Heiligmaking 101
Dis soms moeilik om jou sake in orde te kry. En nou praat ons van enige sake in jou lewe wat jy moet regruk. Om ‘n nuwe blaadjie om te slaan was nog nooit kinderspeletjies ...
-
Bemagtiging 101
Ons weet baie keer alte goed dat ons lewens nie is, wat dit behoort te wees nie; dat ons in sekere areas beter moet vaar. Maar dit is so moeilik as jy so baie hooi op jou vurk ...
-
Bekering 101
Hier is ‘n vraag vir jou: As God deur Jesus se offer aan die Kruis, ons sonde vergewe het, moet ons dan die manier waarop ons leef, verander? Moet ons wegdraai van ons sonde wat ...
-
Redding 101
Dit is baie sinvol om elke nou en dan terug te gaan na die basiese dinge om te verseker dat ons op koers bly en om onsself te herinner aan wat werklik belangrik is. En ons weet ...
-
Jy is Geskape vir die Oorwinning
In ‘n era waar sukses die toppunt van die mens se bestaan geword het, is die idee van ‘n oorwinningslewe een wat dikwels misverstaan word. Dit is so maklik om te dink ...
-
Die Wese van Empatie
Empatie is een van die mees aangrypende en kragtigste uitdrukkings van liefde. Om dáár te wees vir iemand; saam met hulle seer te ervaar … of inderdaad om saam met hulle fees ...
-
Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is
Wat dink jy wanneer jy ‘n man met ‘n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit ‘n spontane daad van liefde, ‘n ...
-
Het jy al ooit Gewonder Waarom …
Het jy al ooit gewonder hoekom dit soms voel asof die vreugde wat jy eens gehad het; die vreugde wat jy glo God wil hê jy moet hê, verdamp het? Poef, weg is dit! Dit is amper ...
-
Intense Reiniging.
Wanneer ons stilstaan en daaroor nadink, weet ons instinktief dat ons optrede direk vloei uit wat in ons harte aangaan. Die probleem is dat ons nie gereeld genoeg stilstaan en ...
-
Wees Leerbaar en Laat God Jou Vergewe
Ons wil instinktief weghardloop en wegkruip vir God wanneer ons besig is om die spoor byster te raak; wanneer ons weet dat dít wat ons gedoen het, verkeerd is. Dis mos heeltemal ...
-
Wanneer Sal die Bose Tot Niet Gaan?
Met alles wat dwarsdeur die wêreld aangaan, vra baie van ons onsself die vraag af: wanneer gaan hierdie verskriklike boosheid eindig? En dit is glad nie ‘n onredelike vraag ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Die Mag van Woorde
As ons maar net kon besef hoeveel impak ons woorde het … Ek het eenkeer iemand hoor sê dat woorde houers vol krag is – emmervol. Die dinge wat ons vir ander mense ...
-
Jy Kan God Vertrou
Wat doen jy as jy jouself in ‘n benarde situasie bevind en heeltemal alleen voel? Sê my! Wat doen jy? Stoei jy alleen daarmee? Of roep jy tot God? Dis nie net jy wat soms ...
-
Wanneer Probleme Wonderwerke Word
Die lewe bestaan hoofsaaklik daaruit om dag na dag dieselfde dinge te doen. Soos ‘n wyse mentor van my graag sê, party dae moet jy net op God vertrou en voortwerk. Maar ...
-
Die Dividende van Dissipline
Ek het nog nooit iemand ontmoet wat dit geniet om gedissiplineer te word nie, of wat daarvan hou as iemand anders hulle oor hulle optrede berispe nie. Wat van jou? Baie mense is ...
-
Die Bewys van Jou Geloof
Het jy al ooit gewonder of ander mense agterkom dat jy anders is? Ervaar hulle ‘n sagtheid miskien, of vriendelikheid, of nederigheid en warmte … en wysheid by jou? Of ...
-
Sterf Daagliks saam met Christus
As ons heeltemal eerlik met onsself is, sal ons ruiterlik erken dat baie van die dinge wat ons in hierdie wêreld begeer selfsugtig, misleidend … en eenvoudig verkeerd is. En ...
-
Radikale Chirurgie Word Vereis
Die meeste van ons verstaan die verskil tussen reg en verkeerd. En daarom het ons begin om meer van die regte dinge te probeer doen. Net ‘n bietjie meer regte dinge. Net ...
-
Die Resep Vir Vrede (5)
Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur – die mense, die omstandighede, die uitdagings – al daardie eksterne faktore. Ware vrede behels ook ...
-
Die Resep Vir Vrede (4)
Nouja, hoe ervaar jy nou eintlik die stilte, die kalmte, en die vrede van God? Daardie vrede wat Hy vir jou beplan? Sy vrede, wanneer die roesemoes van die lewe jou wil oorweldig; ...
-
Die Resep Vir Vrede (3)
Watter gedagtes oorheers jou denke? Wat beïnvloed jou gedrag en persoonlikheid? Die meeste mense sal sê … hul omstandighede, die mense rondom hulle en die posisies waarin ...
-
Die Resep Vir Vrede (2)
Weet jy, dit is soms nogal ongerieflik om die waarheid te hoor. Jou houding teenoor die moeilike mense in jou lewe kan jou gevoel van God se vrede versterk, of jou daarvan beroof. ...
-
Die resep Vir Vrede (1)
Soveel dinge in die lewe kan jou van jou vrede beroof. Maar bo-aan die lys is menseverhoudings. Verhoudings met daardie moeilike mense. Konflik, ‘n skerp woord, of selfs ...
-
In die Oog van die Storm
Dinge wat met ons gebeur, kan soms vreesaanjaend wees. Ander kere lyk dit asof probleme ons net terroriseer. Hoe dit ook al sy, wat ons regtig nodig het, is vrede. Sê my, waar ...
-
Hoe Om ‘n Leuen Uit Te Ken
Misleiding kom vandag oral voor. Dis die siekte van ons tyd! Redakteurs en joernaliste dis dit al jare lank, met hul eie perspektief daaroor, as ‘nuus’ op; maar my maat, dit ...
-
Hoe Dikwels Kla Jy?
Daar is niks erger as ‘n neulkous nie. Is daar? Iemand wat gedurig oor alles kla, asof die wêreld hulle iets skuld. Niks is ooit goed genoeg nie. Niemand is ooit goed ...
-
Onrealistiese Verwagtinge
Sê my, watter begeertes koester jy vir jou onmiddellike toekoms? Jy het ongetwyfeld ‘n paar goeie dinge in gedagte, nè? Dalk wil jy ontsnap van die druk en probleme van ...
-
Reis Vinnig of Reis Ver
Spanwerk word orals opgehemel. Oral waar jy kyk – in suksesvolle maatskappye, sportspanne, kerke, gesinne… Dit is ‘n wonderlike konsep, maar my maat, daardie mense ...
-
Wat Sal God Nie Seën Nie?
Daar is tye in die lewe wanneer God ‘n miljoen kilometer ver weg voel. En dit is ‘n ontstellende gevoel. Selfs as jy God nie regtig ken nie; as jy nog nooit jou hart ...
-
Hoekom Aan Heilgheid Werk?
Om deugsaam te wees en goed te doen, kan moeilik wees. Wanneer almal in die lewe boos optree – wat nogal dikwels gebeur – is dit moeilik om stroom-op te swem. Is dit regtig ...
-
Is die Bybel ‘n Feëverhaal?
Kom ons wees eerlik, hierdie ding wat die Christene “die Bybel” noem, bevat ‘n hele paar baie vreemde, baie moeilik verteerbare stories. Jesus wat water in wyn ...
-
Wanneer Gebrokenheid ‘n Seën Word
Was jy al ooit op moedverloor se vlakte? Het jy al ooit gevoel dat iets nie reg is nie; dat jy net nie meer krag oor het om al die probleme wat na jou kant toe kom, te hanteer ...
-
Wanneer die Tyd Aanbreek
Ons het almal hoop en drome. Eendag droom ons hieroor … en dan daaroor… En dit is ‘n goeie ding. ‘n Baie goeie ding. God werk kragtig deur daardie drome van ons. ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Dien God met jou Hele Hart
Het jy al ooit beleef hoe iemand iets teen sy sin vir jou doen? Dit beroof jou op die plek van die vreugde van wat hulle gedoen het, want hulle het dit nie met ‘n gewillige ...
-
Jou Krag Kom van die Here
Daar is tye in die lewe wanneer dit, ten spyte van ons beste pogings, met baie energie en toewyding van ons kant af, lyk asof dinge net nie wil uitwerk nie. Daar is geen duidelike ...
-
Moenie Gevang Word Nie
Jy weet hoe ‘n angswekkende ervaring dit is om iewers vasgevang te wees! Stel jou voor dat jy vasgevang is in die kajuit van ‘n sinkende skip. Stel jou voor dat jy iewers ...
-
As Jy Twyfel
Sal jy vandag saam met my terugreis in tyd? Onthou jy daardie onverwagte kinkels en draaie, die lang droë woestynpaaie en die aangename wandelings deur die bos, die koue nat dae ...
-
Die Onsin van die Kruis
Kan ek jou vandag ‘n bietjie vra: hoe slim is jy? En terwyl jy terugdink aan jou lewe: hoe lyk jou lewenspad? Getuig dit van wysheid? Miskien het jy redelik goed gevaar. ...
-
Hou op om te Argumenteer
Dit maak nie saak watter groep mense jy bymekaar kry nie, so waar as padda manel dra, daar sal meningsverskille ontstaan. Daarna volg argumente en voor jy jou oë kan uitvee, is ...
-
God Is Getrou
Alhoewel die onderwysstelsel deesdae so baie verander het, geld die konsep van slaag of druip steeds. Jy haal die paal óf jy haal dit nie. Jy slaag en kry daardie stuk papier in ...
-
Hy Sal Jou Laat Volhard
Volharding klink na harde werk, nè? Dis nie iets waarvan ons so baie hou nie, want dit spreek van lyding en beproewing om tot aan die einde deur te druk. Wie het dít nou nodig? ...
-
Jy het So Baie Ontvang
Sommige mense hou vreeslik baie daarvan om geskenke te ontvang – dis hoe hulle gemaak is. Dit is hulle liefdestaal; dit is die manier waarop hulle liefde en toegeneentheid ...
-
Jy is Geseënd
Kom ons wees eerlik. Daar is tye wanneer nie elke dag Krismis is nie … nee, glad nie. Dit gaan so goed met ander mense. Dit lyk asof ander mense geseënd is: in hul lewens, hul ...
-
Guns en Vrede Vir Jou
Wanneer jy iemand raakloop wat jy lanklaas gesien het, hoe groet jy hulle? Of wanneer jy vir iemand ‘n brief stuur (deesdae, waarskynlik ‘n e-pos of ‘n ...
-
Jy is Uitgekies
Ek wonder hoe dit vir ‘n sportman of -vrou moet voel om gekies te word om hul land tydens ‘n internasionale kompetisie te verteenwoordig. Die eer, die voorreg… ...
-
Groete van Sostenes
Ons leef in ‘n wêreld wat behep is met supersterre … met die aantreklike mense, met die suksesvolle mense, met diegene wat toevallig die meeste aandag in die media trek ...